BEESTROP3

Welcome to Beestrop!

A Selfsufficient homestead. Where friends become family. A place where muddy boots & honest living come together.
We’re four partner families who share a love for our land, good times, and the simple joys of life.

Here, our cattle and sheep graze freely, our veggies grow with the seasons, and our bees keep the fields alive with their steady hum.
Every visit brings its own memories, made with a quiet reward of seeing life thrive under loyal worker’s care, and the grace of God.

Beestrop is friendship-farm, a way of life, built on trust, faith, and the belief that the best things are yet to come, seasoned with time and love.

Taking paths less  travelled.

As ek moeg word vir die lewe in die stad, lok my die wandelpad; in die veld pluk ek ‘n wandelstaf van die naaste doringboompie af,
en sing my wandellied, kom sing jou wandellied!

Welkom by Beestrop!

n’ Selfonderhoudende plaaswoning.
Waar vriende familie word. ‘n Plek waar modderige stewels en eerlike leefstyl bymekaarkom. Ons is vier vennoot families wat ‘n liefde vir ons grond, goeie tye en die eenvoudige vreugdes van die lewe deel. Hier wei ons vee vrylik, ons groente groei seisoenaal, en ons bye hou die grasland lewendig met hul bestendige gegons. Elke besoek bring sy eie herinneringe, gemaak met ‘n stil beloning om te sien hoe die lewe floreer onder die lojale werkers se sorg en genade van God.
Beestrop is ‘n vriendskapsplaas, ‘n lewenswyse, gebou op vertroue, geloof en die oortuiging dat die beste dinge nog voorlê, gegeur met tyd en liefde.

Location

Trap die N1 tol oor berg en dal, tot jy by beestrop-deur inval.
Soos jy stil raak sal jy ook kan hoor, die wind, gras en peper boom se fluister in jou oor.
Laat die bosveld- son, sand en vrede met jou dwarrel hart kom handevat.

Scroll to Top